January 2, 2020
by Kate
in Blog

VAKANTE POSTE

TE BROADWATER

Vakansie-oord/Venue tussen Douglas en Kimberley

Aansoeke word ingewag vir

onderstaande poste

Ontvangsdame

met goeie kommunikasie vermoë

en vriendelike geaardheid.

Deeglike rekenaarkennis ‘n vereiste.

Ondervinding in ontvangs en

gasvryheidsbedryf ‘n aanbeveling.

Admin/Boekhou pos

Dinamiese Persoon met vriendelike geaardheid, goeie administratiewe en kommunikasie vermoë.

Vereistes: Toepaslike kwalifikasies of ondervinding, Rekenaarvaardigheid, eie Vervoer.

Chef

Dinamiese Persoon met vriendelike geaardheid.

Toepaslike kwalifikasies/ondervinding, eie vervoer.

‘Housekeeping’-staf

met goeie werksetiek

en vriendelike geaardheid.

Matriek is ‘n vereiste.

Ondervinding in ‘housekeeping’ en

gasvryheidsbedryf ‘n aanbeveling.

Kelners

met goeie kommunikasie vermoë

en vriendelike geaardheid.

Matriek is ‘n vereiste.

Gepaste ondervinding en

rekenaarkennis ‘n aanbeveling.

CV’s: Heg asb ook aan: ID en bewys van kwalifikasies. E-pos na admin@broadwater.co.za

Voor of op Sondag, 12 Januarie 2020.

U aansoek is onsuksesvol indien u teen 25 Januarie nie terugvoer van ons ontvang het nie.